Sondagkos, koesterkos
Daar is iets byna romanties aan ’n properse bord Sondagkos. Nie omdat dit fancy is nie. Inteendeel. Dis die soort kos wat jou terugvat na ’n tafel met mense wat jy liefhet. Na ’n huis waar die potte al van vroeg af prut, waar die reuk van gebraaide vleis en groente deur die gange trek, […]
