

Sondagkos, koesterkos
Daar is iets byna romanties aan ’n properse bord Sondagkos.
Nie omdat dit fancy is nie. Inteendeel.
Dis die soort kos wat jou terugvat na ’n tafel met mense wat jy liefhet. Na ’n huis waar die potte al van vroeg af prut, waar die…

Eet ‘n Saggeus en help vir Chain
SAGGEUS IS TERUG! 🐒
Die legende leef voort - en hierdie keer help hy sommer alle vierpotiges in die Witzenberg-area.
Die Saggeus Special, sekerlik die Tolhuis Bistro se gewildste geregte, is terug.
Saggeus, geïnspireer deur die…

Altyd ‘n plek aan ons tafel
Daar is iets waarin ons by Harvest Table nog altyd geglo het: ’n Restaurant behoort ’n plek te wees waar mense raakgesien voel.
Nie oor wat hulle bestuur nie. Nie oor wat hulle aantrek nie. Nie oor hoeveel hulle waarskynlik gaan spandeer…
